Modulekode | STR 420 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB Spesifieke misdade: (a) Poging, uitlokking en sameswering (b) Deelneming en begunstiging (c) Misdade teen die lewe (d) Misdade teen die liggaamlike integriteit en ouerlike gesagsregte (e) Misdade teen die goeie naam en waardigheid (f) Misdade teen die vermoë en wilsvryheid (g) Misdade teen die geslagslewe en huwelikslewe (h) Misdade teen die openbare sedes en godsdienstige gevoelens (i) Misdade teen die regspleging en amp (j) Misdade teen die staat Straftoemeting: (a) Strafteorieë (b) Strafvorme |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Publiekreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App